|
Die doel van die webblad van die PWSV (SA) is om inligting oor die Prader-Willi-sindroom te verskaf en nie om ‘n diagnose te maak of om enige behandelingstrategieë voor te staan nie. Die diagnose en behandeling moet deur ‘n gekwalifiseerde medikus gedoen word. Bespreek enige verandering in behandelingstrategie eers met die betrokke dokter. Laai die volledige Prader-Willi-sindroom dokument af (PDF) Laai Adobe Reader af. Die Prader-Willi-sindroom dokument bestaan uit die volgende: Inleiding Genetiese oorsake van PWS Eienskappe van persone met PWS
- Gedurende swangerskap
- Pasgebore stadium
- Kleuterstadium
- Kinderstadium
- Adolessensie en volwassenheid
Diagnose Genetiese toetsing Genetiese berading Behandelingstrategieë - Voeding
- Hipotonie
- Hipogonadisme
- Slaperigheid en slaapverwante asemhalingstoestande
- Diabetes
- Skoliose
- Groeihormoonbehandeling
- Eetgedrag
- Sosiale ontwikkeling en gedrag
Onderwys Wat hou die toekoms in vir persone met PWS? Raad aan nuwe ouers Mediese noodgeval Bronnelys
|